
Deur Monique Strydom
Wat:
As jy lus is vir regte Mexikaanse kos gemaak deur 'n egte Mexikaanse familie, dan kan jy nie San Julian mis nie. Hier kry jy die beste Tacos en Tequila in die Wes Kaap (dalk sommer Suid Afrika ook).
Waar:
Kaapstad Sentraal
Hoogtepunte:
Quesidalla Al La Governcador – Garnaal gekook in chilie met Flavatas en salsa verde (wondelike groen sous)
Horchata Arroz – Rys met melk en kaneel
Prys:
Baie bekostigbaar (1/2 porsies begin by R 43)
Tye:
Elke aand van Maandag to Saterdag (Bespreek!)
Kontak:
Tel 021 419 4233.
Luister na die SAN JULIAN KOSKLETS PROGRAM