
Deur Monique Strydom
WAT:
Vaar die see in saam met die seerowers! Houtbaai se bes bewaarste geheim! "Good value, good food and good times!"
WAAR:
Houtbaai
HOOGTEPUNTE:
Die ribbetjies en die ribbetjies en die ribbetjies. En dan ook die sagste steak en die beste "seerower" burger Jack Sparrow Flame Grilled burger.
WAT JY NIE MAG MIS NIE:
Kuier saam met kelnering, Pumi, met die beste laggie in die hele Kaapstad!
PRYSE:
Baie bekostigbaar - goeie pryse vir groot porsies (so groot "that you will be defeated by the Pirates" - soos Pumi dit gestel het!)
Ribs begin by R80 en burgers R59.
BESPREEK:
www.piratessteakhouse.co.za
Luister na die KOSKLETS AUDIO REVIEW