
Deur Ingrid Venter
By die Mezbaan Restaurant in die Hilton Hotel voel dit asof jy aansit by ‘n eetplek reg uit Noord Indie. Die dekor is pragtig, stylvol, die spyskaart vol interessante geregte so reg uit Noord Indie, met ‘n Chef wat al sy kunsies ook daar geleer het.
Chef Mohammed het ons inderdaad bederf met ‘n keur van geregte van sy spyskaart.
Die spyskaart is onlangs nuut saamgestel met geregte wat jy nie sommer elders gaan opspoor nie. Daar is die bekende geregte soos Butterd C...
Continue reading ...