
Deur : Monique Strydom
Wat:
Vure in die binnehof, handgemaakte pasta wat droogword in die dak, besige kombuis waar jy die koeke sien gebore word en fushion Mediteriaans en Suid Afrikaans! Met die besgte uitsigte oor Tafelberg.
Waar:
Die immergewilde Kloofstraat.
Hoogtepunte:
Lam slaai met baba spinasise blare knoffel aioli en sonneblom saad (meer as 20 jaar op die spyskaar!)
Linguini chilli bedien met Chorizo, chickpea & calamari
"The living best Lemon Meringue Pie" - kies dit as deel van die 3 Nagereg bord!
Beindruk met:
Met 'n spyskaar wat begin met "Beautiful day" en eindig met "beautiful night" – dan weet jy daar wag "beautiful food"...
Pryse:
Baie bekostigbaar en elke sent die moeite werd.
Ure:
Maan - Sat 09:00 - 22:00
Sondag 10:00 - 15:00
Bespreek by:
http://www.cafeparadiso.co.za
Luister na die Kosklets Program oor Cafe Paradiso